TuisVALE ā€¢ NYSE
Vale S.A.
$8,50
Na ure:
$8,51
(0,12%)+0,010
Toe: 10 Jan., 19:40:12 GMT-5 · USD · NYSE · Vrywaring
AktiefsteVSA-gelyste effekHoofkantoor in BR
Vorige sluiting
$8,50
Dagwisseling
$8,45 - $8,61
Jaarwisseling
$8,42 - $15,02
Markkapitalisasie
38,52Ā mjd USD
Gemiddelde volume
28,24Ā m
CDP-klimaatveranderingtelling
A-
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(BRL)Sep. 2024J/J-verandering
Inkomste
52,98Ā mjd1,96%
Bedryfskoste
4,10Ā mjd-19,13%
Netto inkomste
13,39Ā mjd-3,45%
Netto winsgrens
25,27-5,28%
Wins per aandeel
0,37-44,32%
EBITDA
17,90Ā mjd-8,54%
Effektiewe belastingkoers
12,36%ā€”
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(BRL)Sep. 2024J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
25,33Ā mjd25,59%
Totale bates
484,26Ā mjd8,67%
Totale aanspreeklikheid
267,98Ā mjd8,08%
Totale ekwiteit
216,28Ā mjdā€”
Uitstaande aandele
4,27Ā mjdā€”
Prys om te bespreek
0,17ā€”
Opbrengs op bates
7,27%ā€”
Opbrengs op kapitaal
11,37%ā€”
Netto kontantverandering
(BRL)Sep. 2024J/J-verandering
Netto inkomste
13,39Ā mjd-3,45%
Kontant van bedrywe
9,15Ā mjd-35,07%
Kontant van beleggings
-7,44Ā mjd10,00%
Kontant van finansiering
-12,77Ā mjd-21,60%
Netto kontantverandering
-10,98Ā mjd-164,62%
Beskikbare kontantvloei
7,34Ā mjd38,18%
Meer oor
Vale S.A. is 'n multinasionale onderneming en aandelemaatskappy in die metaal- en mynboubedryf wat sy setel in Rio de Janeiro, BrasiliĆ« het. Dit is daarnaas een van die grootste logistiekondernemings op sy Brasiliaanse tuismark. Die onderneming het sowat 237 000 aandeelhouers op alle vastelande. Sy aandele, wat op die New Yorkse Effektebeurs, die B3-effektebeurs in SĆ£o Paulo en Euronext in Parys verhandel word, was in 2014 die tweede mees verhandelde aandele op die NYSE. Die onderneming het 'n markkapitalisasie van VSA-$67 miljard. Vale S.A. is die wĆŖreld se grootste produsent van ystererts en nikkel. Ander belangrike mynbouprodukte, wat deur die onderneming ontgin word, sluit mangaan, ferroallooie, koper, bauxiet, potas, kaolien en kobalt in. Vale S.A. bedryf tans ook nege waterkragsentrales en 'n uitgebreide netwerk van spoorweĆ« en hawens om mynbouprodukte met sy eie skepe na oorsese bestemmings te vervoer. Vale S.A. bedryf daarnaas een van die wĆŖreld se grootste en modernste staalfabrieke as 'n gemeenskaplike onderneming met 'n Duitse staalvervaardiger, die ThyssenKrupp Companhia SiderĆŗrgica do AtlĆ¢ntico-aanleg in Rio de Janeiro. Wikipedia
Gestig
01 Jun. 1942
Webwerf
Werknemers
66Ā 807
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word ā€œvoetstootsā€ en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiĆ«le advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiĆ«le adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiĆ«le verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys