TuisSGD / USD • Geldeenheid
add
SGD / USD
Vorige sluiting
0,73
Marknuus
Meer oor Singapoer-dollar
Die Singapoer-dollar is die amptelike geldeenheid van Singapoer, sowel as Broenei saam met die Broenei-dollar. Die word gewoonlik afgekort met die dollarteken $, of andersins as S$ om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent. WikipediaMeer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. Wikipedia