TuisPIK • JSE
add
Pick n Pay
Vorige sluiting
ZAC 2 976,00
Dagwisseling
ZAC 2 892,00 - ZAC 2 970,00
Jaarwisseling
ZAC 1 412,69 - ZAC 3 499,00
Markkapitalisasie
21,76 mjd ZAR
Gemiddelde volume
1,76 m
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
JSE
Marknuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(ZAR) | Aug. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 28,74 mjd | 4,07% |
Bedryfskoste | 5,55 mjd | -0,52% |
Netto inkomste | -413,70 m | -44,83% |
Netto winsgrens | -1,44 | -39,81% |
Wins per aandeel | — | — |
EBITDA | 558,60 m | 35,96% |
Effektiewe belastingkoers | 23,63% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(ZAR) | Aug. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 4,95 mjd | 6,99% |
Totale bates | 46,01 mjd | -1,66% |
Totale aanspreeklikheid | 43,13 mjd | -2,70% |
Totale ekwiteit | 2,88 mjd | — |
Uitstaande aandele | 735,71 m | — |
Prys om te bespreek | 7,61 | — |
Opbrengs op bates | 0,93% | — |
Opbrengs op kapitaal | 1,48% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(ZAR) | Aug. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | -413,70 m | -44,83% |
Kontant van bedrywe | 732,70 m | -51,46% |
Kontant van beleggings | -124,70 m | 80,14% |
Kontant van finansiering | 1,14 mjd | 61,89% |
Netto kontantverandering | 1,75 mjd | 9,87% |
Beskikbare kontantvloei | 309,32 m | 211,34% |
Meer oor
Pick n Pay is die tweede grootste supermarkkettingwinkelgroep in Suid-Afrika, gestig in 1967. Daar is ook takke in ander streke van Suider-Afrika, soos Botswana, Mosambiek, Zambië, Zimbabwe, Lesotho, Namibië en Mauritius; en daar is beplan om nog een te open in Malawi. Die stigter van die ketting was Jack Goldin, wat in Obeliai Litaue gebore is, maar na Suid-Afrika gevlug het toe die Nazi's sy dorp binnegeval het. Raymond Ackerman het aanvanklik drie Pick n Pay supermarkte van Goldin gekoop, en die groep oor dekades reusagtig uitgebrei. Hy het as uitvoerende voorsitter gedien tot en met sy aftrede in 2010. Sy oudste seun, Gareth, is die huidige voorsitter.
Ander supermarkkettings in Suid-Afrika wat deel vorm van die Pick n Paygroep is die Score supermarkte en Boxer. Pick n Pay is egter tans besig met die omskakeling van Score supermarkte na Pick n Pay franchises. Hierdie inisiatief vorm die kern van Pick n Pay se ekonomiese bemagtigingskema.
As gevolg van 'n afname in wins, het die maatskappy sy werkersvakbonde in Julie 2011 ingelig dat hy 3 137 van sy 36 673 personeellede sou aflê. Wikipedia
HUB
Gestig
1967
Webwerf
Werknemers
90 000