TuisAIR • NZE
Air New Zealand
$0,60
14 Jan., 17:30:25 GMT+13 · NZD · NZE · Vrywaring
AandeelNZ-gelyste effekHoofkantoor in NZ
Vorige sluiting
$0,59
Dagwisseling
$0,59 - $0,60
Jaarwisseling
$0,51 - $0,65
Markkapitalisasie
1,99 mjd NZD
Gemiddelde volume
1,39 m
P/V-verhouding
13,73
Dividend-opbrengs
5,05%
Primêre beurs
NZE
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(NZD)Jun. 2024J/J-verandering
Inkomste
1,64 mjd0,80%
Bedryfskoste
375,50 m5,03%
Netto inkomste
8,50 m-91,46%
Netto winsgrens
0,52-91,50%
Wins per aandeel
EBITDA
28,50 m-87,77%
Effektiewe belastingkoers
54,05%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(NZD)Jun. 2024J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
1,28 mjd-42,57%
Totale bates
8,55 mjd-7,04%
Totale aanspreeklikheid
6,54 mjd-8,12%
Totale ekwiteit
2,01 mjd
Uitstaande aandele
3,37 mjd
Prys om te bespreek
0,98
Opbrengs op bates
0,79%
Opbrengs op kapitaal
1,40%
Netto kontantverandering
(NZD)Jun. 2024J/J-verandering
Netto inkomste
8,50 m-91,46%
Kontant van bedrywe
199,50 m-54,71%
Kontant van beleggings
-186,00 m37,90%
Kontant van finansiering
-209,00 m-94,42%
Netto kontantverandering
-195,50 m-683,58%
Beskikbare kontantvloei
-1,44 m-101,85%
Meer oor
Air New Zealand Limited is die nasionale lugredery en vlagdraer van Nieu-Seeland. Die redery is gebaseer in Auckland en bedryf geskeduleerde passasiersvlugte na en van 20 plaaslike en 32 internasionale bestemmings in 15 lande in Asië, Europa, Noord-Amerika en Oseanië. Die lugredery is 'n lid van die Star Alliance sedert 1999. Air New Zealand het in 1940 as Tasman Empire Airways Limited ontstaan, 'n vlieënde bootmaatskappy wat vlugte tussen Nieu-Seeland en Australië onderneem het. TEAL kom onder volle besit van die Nieu-Seelandse regering in 1965, en word herdoop na Air New Zealand. Die lugredery het hoofsaaklik internasionale roetes bedien tot 1978, toe die regering dit saamgesmelt het met die binnelands-georiënteerde New Zealand National Airways Corporation in 'n enkele lugredery onder die Air New Zealand-naam. Air New Zealand is grootliks geprivatiseer in 1989, maar het teruggekeer na meerderheidsregeringseienaarskap in 2001 ná 'n mislukte samesmelting met die Australiese karweier Ansett Australia. In 2008 het Air New Zealand 11,7 miljoen passasiers vervoer. Wikipedia
Gestig
26 Apr. 1940
Werknemers
11 702
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys